Motorhome Club Of South-Africa

Motorwoonwa Klub Van Suid-Afrika

Get Adobe Flash player

Breadcrumbs

Visitor's

Today 22

Yesterday 48

Week 154

Month 1041

All 91122

Currently are 7 guests and no members online

Kubik-Rubik Joomla! Extensions

I am forwarding this email in case there are any of our members who would like to attend the Mpumalanga Christmas rally at de Voetpadkloof

 

Goeiedag almal,

 

Hierdie is jou laaste kans om te bespreek vir die Kersrally by de Voetpadkloof . Datum 15 - 17 November 2019

Die funksie is die Vrydag 15 November. Ons is een groot familie met baie pret. Meeste Motorhomers kom al 'n dag of twee vroeer. Die koste per nag beloop ongeveer R360 vir twee persone .Presiese bedrag sal later deur gegee word..

 

Ons vereis 'n R200 deposito teen einde Januarie 2019 om jou plek te bespreek

 

Bank besonderhede

Nedbank - Current account

MCSA Mpumalanga Region

Rek no 115 696 9662

Verwysing - Jou naam en kamp waarvoor

E-pos bewys na Zelda -  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Aangeheg die lys van die wat reeds bespreek het. Die wat nog nie hulle deposito's betaal het nie gaan hulle plek verbeur indien nie betyds betaal nie (31 Januarie)

 

Motorhome groete/greetings

 

Elsa Liebenberg

 

083 448 1892

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

MCSA Mpumalanga

Preview attachment De Voetpadkloof 2019.xlsx