Bush ‘n Buck Rally.

18 - 20 August 2017 – Reneé Henning

 

Bush ‘n Buck Private Game Farm is situated near Brits in the North West Province. The game farm boasts with several species of buck and reptiles roaming freely across 120 hectares of bushveld, which can be viewed on foot, bicycle or golf cart. The caravan park consists of 54 grassed stands all equipped with a power point, tap and braai. The ablutions are beautiful, clean and well maintained.

 

Soos gewoonlik het sommige lede van die geleentheid gebruik gemaak om reeds teen Donderdag te arriveer. Die amptelike rally is Vrydag laat-middag afgeskop met die gebruiklike ‘meet-‘n-greet’ waartydens nuwe lede Brian & Naomie Aucamp en Hennie & Joey Möller deur die voorsitter, Tony Thurman, verwelkom is. Die rally is bygewoon deur ‘n total van 31 ‘motorhomes’.

 

A cold front, which moved over the province earlier in the week, caused quite a chill in the air but this didn’t deter members from lighting their braai-fires. Some crept into their motorhomes early, while others joked and laughed till well after 11pm.

 

Saterdag-oggend is gekenmerk deur ‘n oor-en-weer kuiery en ontbyt-etery. Sommige lede het die swembad geniet terwyl ander, soos Philip & Nakkie, voëlspesies in die veld gaan identifiseer het. Pieter & Erina Schutte het Hennie & Joey Möller die stryd aangesê op die putt-putt baan.

 

Hansie het sommer vroeg-vroeg die braaivleisvure aangesteek sodat die rugby-ondersteuners die wedstryd tussen die Springbokke en Argentinië kon kyk.

 

The Sunday devotion was conducted by Ari Korver. At the Chairman’s Tea, Danie & Marcelle van Vuuren received an award for 50 rallies attended. Newcomers, Hennie and Joey Möller received the wooden spoon for locking themselves out of their motorhome, having problems with electricity and having their gazebo blown away.

 

 

Nadat almal behoorlik weggelê het aan die lekker eetgoed, is daar oor-en-weer gegroet voordat lede die tog huistoe aangepak het. ‘n Paar gelukkige bittereinders het oorgestaan tot Maandag. Daar kan terug gekyk word na nog ‘n gesellige byeenkoms en almal sien met afwagting uit na September se rally te Tamboti-Vreugde. Sien julle daar!